World News Network


Slideshow
Afrikaans
Alessandro Ballan
Italianer weer kampioen;plaaslike jaers ontstoke
Die Burger
EUNICE VISAGIE 29/09/2008 12:45:48 AM - (SA) Kaapstad. - Italië het gister vir die derde jaar agtereenvolgens padfietsry se wêreldkampioen opgelewer. Alessandro Ballan het by die tweemalige verdedigende kampioen Paolo Bettini oorgeneem toe hy in Varese,...
photo: AP / Alessandro Trovati
African National Congress deputy president Kgalema Motlanthe at Parliament in Cape Town, South Africa, Thursday, Sept. 25, 2008 to attend a special sitting to elect a new president.
Dié kabinetslui keer ook parlement die rug
Die Burger
25/09/2008 12:01:57 PM - (SA) Terwyl daar sprake is van ontnugterde ANC-lede wat die komende naweek sal saamtrek om hul lot te bespreek onder 'n nuwe politieke bedeling, is daar sterk aanduiding dat me. Geraldine Fraser-Moleketi,...
photo: AP / Gianluigi Guercia/Pool
Ernst van Dyk
Aanhouer Ernst wen uiteindelik goud
Die Burger
WILHELM DE SWARDT 14/09/2008 07:22:14 PM - (SA) Aanhouers wen. Ernst van Dyk het dít gister hier op die Paralimpiese Spele bewys toe hy die handfietswedren oor 48.4 km gewen het. 'n Mens sou dink dat Van Dyk nie meer te opgewonde oor 'n oorwinning sou raak nie nie. Hy het die Boston-rolstoelmarathon immers al sewe keer gewen. Maar dit was...
photo: AP / Thanassis Stavrakis
 Lance Armstrong
Lance wil aanstaande jaar die horlosie terugdraai
Beeld
Lance Armstrong,wat hier die 17de skof van die Tour de France in 2004 wen, wil aanstaande jaar weer sÓ maak. Foto: Regis Duvinage, Reuters...
photo: AP / Franck Prevel, File
Serena Williams
Serena weer no. 1; Nadal uitgeskakel
Beeld
Serena Williams is weer die wÊreld se voorste vroue-tennisspeler nadat sy Maandagoggend (SA tyd) met SerbiË...
photo: AP / Elise Amendola
 President George W. Bush addresses a news conference at the Museum of Science and Industry in Chicago, Friday, July 7, 2006, speaking on the economy, immigration reform and security issues.  ula1
McCain is 'net nog van Bush'
Beeld
Charles Smith Washington. - Hy gaan Washington regruk en Amerika "terugkry op die pad van vooruitgang en vrede", het sen. John McCain in sy toespraak gesÊ waarin hy die Republikeinse party se benoeming as presidentskandidaat aanvaar het. McCain, wat sy hele veldtog rondom sy beeld as held in die ViËtnam-oorlog gebou en homself as 'n vegter beskryf...
photo: White House by Eric Draper
Orkaan Gustav tref VSA
Orkaan Gustav tref VSA
Beeld
Verwante Berigte Orkaan Gustav, met stortreËn en winde van tot 185 km/h, het die Amerikaanse kus aan die Golf van Mexiko Maandag getref waar sowat 2 miljoen mense reeds die gebied ontruim het. Gustav se "oog" was Maandagoggend sowat 275 kilometer suidoos van New Orleans en die orkaan is tans 'n...
photo: FEMA / Jacinta Quesada
Renault Clio
Renault se Clio kry vars nuwe voorkoms
Die Burger
MOTORREDAKSIE 27/08/2008 09:06:02 PM - (SA) Bloemfontein. - Met die motor-koek in Suid-Afrika wat maandeliks krimp, doen vervaardigers baie dinge om voornemende kopers se aandag te trek. Renault het in dié omstandighede pas besluit om sy Expression-modelle voortaan as die...
photo: Public Domain /
People wait for midnight to vote in 2008 U.S. presidential primary at a hotel in Jakarta, Indonesia, Monday, Feb. 4, 2008. Hundreds of thousands of Democrats living overseas started voting Tuesday with the first ballots cast at the stroke of midnight in Indonesia, where contender Barack Obama lived as a child.
Gesoute senator voor in ry as Obama se adjunk
Die Burger
CHARLES SMITH 23/08/2008 03:23:54 AM - (SA) Washington. - Sen. Joe Biden (66), gesoute Demokratiese senator van Delaware, is die gunsteling om vandag as sen. Barack Obama se kandidaat as adjunkpresident aangewys te word. Obama gaan na verwagting vandag sy adjunk bekend stel...
photo: AP Photo / Dita Alangkara
Maarten van der Weijden, of the Netherlands, celebrates with his gold medal after winning the men's swimming marathon at the Beijing 2008 Olympics in Beijing, Thursday, Aug. 21, 2008.
Swem se "Lance Amstrong" inspireer ander deelnemers
Die Burger
Sapa-AFP 21/08/2008 12:06:44 PM - (SA) Hy is die Lance Amstrong van swem. Só het David Davies van Brittanje, die silwermedaljewenner in die oopwaterswem-nommer oor 10 km, die wenner, Maarten van der Weijden, beskryf....
photo: AP / Gregory Bull
ANC steun die Springbok
Beeld
Verwante Berigte Die ANC steun die Springbok-embleem en wil nie hÊ dit moet verdwyn nie....
Man in hof nÁ N1-moord
Beeld
Verwante Berigte 'n Veiligheidswag het Vrydag in die Randburgse landdrosshof verskyn in verband met die moord op 'n werknememer van Qatar Airways langs die N1-hoofweg in...
Polisieman 'sÊ jammer' kort nÁ hy sy 3 kinders skiet
Beeld
Carryn-Ann Nel Kaapstad. - In nog 'n emosiebelaaide dag in die verhoor van mnr. Marius van der Westhuizen het 'n direkteur in die polisie getuig oor sy gesprek met die beskuldigde kort nadat diÉ aan hom gesÊ het hy het pas sy drie kinders geskiet. Van der Westhuizen, oudbevelvoerder van die Claremont-polisiekantoor, het kort nÁ diÉ gesprek op 28...
As kleure en klere tydloos raak
Beeld
Gideon BrÜckner, Parys, Frankryk In die winter is dit presies om vyfuur en in die somer presies om halfagt in die aand wanneer die son nog hoog bokant die rooi woonstelskoorsteentjies hang. Maar winter of somer - sy dra altyd dieselfde klere: 'n wye halfmas donkerrooi romp en 'n donkerblou loshang-trui oor 'n toegeknoopte wit bloese. Sy sleep eers...
ANC ondersteun Springbok-embleem
Die Burger
SAPA 10/10/2008 01:00:05 PM - (SA) Die ANC het Vrydag gesê hy wil nie graag sien dat die Springbok-embleem vervang word nie. Me. Jessie Duarte, ANC-woordvoerder, het gesê die party wil dit...
Oud-president van Finland ontvang Nobelprys vir vrede
Die Burger
LIANA MOCKE 10/10/2008 01:44:17 PM - (SA) STOCKHOLM. - Die Nobelprys vir Vrede gaan vanjaar aan Martti Ahtisaari, 'n...
Boer se dood 'is dalk oor grondeis'
Die Burger
Dirk Kok en Jana van der Merwe 10/10/2008 01:53:01 PM - (SA) HARRISMITH. - Die enigste rede waaraan hulle kan dink vir die wrede aanval waarin hul pa verskeie kere met 'n AK47-aanvalsgeweer geskiet is, is 'n grondeis wat hulle teenstaan. Só het mnre. George en Christo Spies gesê nadat hul pa, Hansie (75), gister hier op die familieplaas...
Blaaskans vir SA
Die Burger
JACO LEUVENNINK Kaapstad 10/10/2008 07:44:00 AM - (SA) Daar was gister goeie nuus vir vuisvoos verbruikers: Die repokoers bly vir eers onveranderd. Die huismark is egter alles behalwe uit die gevaarsone. Die Reserwebank se monetêre beleidskomitee het gister besluit om die repokoers (waarteen die Reserwebank aan banke geld leen) op 12% te hou. Dit...
Sakeman wreedaardig vermoor tydens rooftog
Die Burger
LORAINE KALP 10/10/2008 11:48:24 AM - (SA) 'n Bekende Bloemfonteinse sakeman, mnr. Yianni Tyropolis (62), wat eergisteraand vermoor is, is met soveel geweld in sy huis aangeval dat die bloed hoog teen die mure gespat het. Op die vloer van die kombuis, eetkamer en gang van sy huis in Heuwelsig het plasse bloed gelê. Tyropolis is nadat hy erg beseer...
Paartjie wat skei, 'deel' huis in middel
Beeld
Phnom Penh (Kambodja). - 'n Kambodjaanse paartjie wat die uitgerekte skei-prosedure in diÉ land wou vermy, is uitmekaar deur hul huis middeldeur...
Media Kit WN Toolbar Languages Jobs Submit Photos WN Links Text Link Ads © 2008 WN Network
Contact our Advertising team for Advertising or Sponsorship on World News Network